<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>E</key>
<lyrics>[V1]
. E                      A   F#m          B(E)
 Lofsing die Here, die Ewige sing tot Sy ere!
. E                         A          F#m         B(E)
 Lofsing die Koning, die Skepper, die Vader, die Here!
. E           A     E                   B
 Loof almal saam; groot is sy heilige Naam!
. E             A            B(E)
 Loof Hom die Heer van die Here!

[V2]
. E                      A         F#m      B   E
 Lofsing die Here, wat kunstig u liggaam berei het
.E                     A        F#m     B   E
 Hy is die sterke wat altyd nog by u gebly het
. E        A     E                             B
 wat in gevaar, hoe groot, hoe dreigend, hoe swaar,
. E          A         B   E
 oor u sy vleuels gesprei het!

[V3]
. E
 Lofsing die Here,
.    A           F#m           B (E)
 Dis Hy wat ons kroon met Sy seën !
.E
 Hy Skenk Die Lewe,
.     A          F#m          B(E)
 Die wasdom, die sonlig, die reen !
.E             A
 O sterfling, weet:
.E                 B
 Hy wat almagtige heet,
. E           A        B (E)
 Het ons in liefde bejeen.

[V4]
. E
 Lofsing die Here,
.     A        F#m            B (E)
 Ja, almal kom loof nou die Here !
. E
 Alles wat asem het,
.A           F#m       B (E)
 Hier tot in tydlose sfere !
.E          A
 Hy is die lig;
. E                    B
 Ons oog bly op Hom gerig:
.E          A             B (E)
 Hy is die Heer van die Here !</lyrics>
<title>Lofsing die Here</title>
</song>